Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3984 resensies.

Clarens

Knock Out View

"Die perfekte plek om in gemak te gaan rus."

Clarens

Fairview Cottages

"Dis 'n belewenis."

Clarens

Mont Rouge

"Baie eet- en drinkplekke met houtvuur binne vir hitte."

Clarens

Highland View

"I have been to Clarens for many years on an annual basis. However, did not enjoy our trip as much as usual. It seems the locals have developed a bit of an arrogant attitude towards visitors, unfortunate, as I think their livelihood depends a lot on tourism."

Clarens

Highland Quarters

"Pragtige dorpie. "

Clarens

Wynott Country House

"'n Pragtige skilderagtige dorpie met die oulikste winkeltjies en daar is ietsie vir almal. Die restaurante en koffiewinkeltjies is baie aangenaam. Die Putt-putt en Ziplines maak dit 'n lekker plekkie vir die hele gesin."

Clarens

Jovali

"Clarens is ideal net omdat dit tussen die mooiste berge is en so stil. Die dorpie self is baie duur en ons het net 2 ure daar spandeer. Net die kuns gaan waardeer. Clarens self bied nie veel vir 'n gesinsvakansie nie."

Clarens

Fairview Cottages

"Mens voel net lus om terug te sit en te kuier. Ek was al baie daar en sal verseker teruggaan!"

Clarens

Clarens Cottage 2

"Vir die reisiger wat kuns waardeer en daarvan hou om uit te eet. Vir die wat van avontuur hou en die buitelewe waardeer is daar ook geleenthede. "

Clarens

Titanic View - Place of Peace

"Baie oulike en "quaint" dorpie met die heerlikste hoekies en eetplekke. Oorvloed kuns en karakter."

Clarens

Mooigezicht

"Dit is 'n pragtige dorp met baie om te doen, veral as jy 'n kunsliefhebber is. Die berge is ongelooflik. "

Clarens

Mont d’Or Clarens

"Dis pragtig, baie om te doen, lekker eetplekke, ontspannend, veilige omgewing, die mense is vriendelik, genoeg plekkies vir die vrou om te shop en heelwat dinge vir die manne. Ek gaan verseker so gou moontlik terug."

Clarens

Linwood Guest Farm

"Restaurante kan bietjie vroeër oopmaak vir onbyt!"

Clarens

Amber Selfsorg

"Die lekkerste dorp ooit, veral in die winter."

Clarens

Knock Out View

"Vriendelike omgewing, beslis familie- en dierevriendelik. Fantastiese diens gehad by Highlander vir etes en al die klein winkeltjies en kunsgalerye was vriendelik. Sal beslis weer gaan. Mooi skoon dorp."

Clarens

Bethel Lodge

"Alhoewel dit verskriklik besig was, het ons heerlik gekuier, geëet en ontspan."

Clarens

Kolgans Villa 147

"Sommige plekke werk met geld, geen kaart."

Clarens

454 Berg Str

"Clarens is een van die juweeldorpies in Suid Afrika. Dis nie te ver van die stad af nie, maar tog voel jy of jy jouself in 'n Europese dorpie tussen die berge bevind. Die koue is deel van die spesiaal van Clarens en restaurante is ook so ingerig met kaggels en komberse. Daar is baie te koop van kuns tot badsout. Daar kom ook deesdae al hoe meer plekke wat geskik is vir kinders met speelareas - dit was vroeër nie die geval nie, en ek sal selfs meer kindervriendelike plekke verwelkom. Jy moet gereed wees vir die "slow life" gevoel van Clarens en niks is gejaag nie. Sit terug en geniet die kuns en die mense in die oulike klein dorpie."

Clarens

Mont Rouge

"Clarens is sprokiemooi, dis iets uit 'n ander wëreld!"

Clarens

Jovali

"Cute little town with all the restaurants you could ever need on a weekend away. It is situated 20 km from Golden Gate which is great for those who enjoy hiking. Be aware that it gets incredibly busy on long weekends and you should book in advance. "

Clarens

Ongeag Self Catering House

"Clarens is a real gem. A perfect place to relax from the busy city life but also plenty to do. "

Clarens

Amarola

"Clarens is 'n rustige plek waar jy kan ontspan en net jou battery weer vol maak."

Clarens

Twogether

"Koud!"

Clarens

Fairview Cottages

"Rustigheid vanself. "

Clarens

Sir Henry's Guest House - Clarens

"Ek wens ons kon elke naweek daar deurbring. Baie ontspannend en genoeg om te doen op 'n naweek."

Clarens

Zwartmodder

"Heerlike kuierplek vir die naweek. Lekker winkels en heerlike restaurante."

Clarens

Greystone Upon Clarens

"Mooiste landskap en die winkeltjies en eetplekke in Clarens."

Clarens

Titanic View - Place of Peace

"Te veel om te noem!"

Clarens

Bergwoning Accommodation

"Pragtige natuurbestemming. "

Clarens

Clarens Manor

"Quaint and pretty small town. "

Blad
Blad 106 - Wys 3151 tot 3180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang