Indien jy De Kelders besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in De Kelders.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Kelders Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Kelders accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
De Kelders akkommodasie
Bladsy 16 - 83 lekke plekke om te bly
White Shark Lodge is teen die see in Kleinbaai, sowat 3 km buite Gansbaai geleë. Daar is 6 kamers in die huis ? 3 m...
The Edge bied selfsorgverblyf in die onderste deel van 'n baie groot huis in Franskraal, naby die see. Dié huis he...
Sea La Vie @ 18 On Fourie is 'n moderne huis in Franskraal in die Wes-Kaap en dit bied gerieflike verblyf aan 'n ge...
Halfkoord Accommodation bied selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se persee...
Vinho Verde is 'n selfsorgvakansiehuis reg langs die see in die rustige kusdorp Franskraal naby Gansbaai. Hierdie b...
Vergezicht Vakansie Eenhede bied selfsorgvakansieverblyf in Franskraal wat net buite Gansbaai geleë is. Die huis is...