Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Dinokeng Game Reserve

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dinokeng Game Reserve bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 606 resensies.

Dinokeng Wildreservaat

Plaas Toe

"Was op 'n wildbesigtiging, hulle het ons die hele tydperk in 'n sirkel gery, geen diere gesien nie, was baie teleurgesteld veral vir die groot bedrag wat ons betaal het. Vertel vir ons van al die groot 5 is daar, maar het net op 1 gefokus wat ons nie eers gesien het nie. Ek dink hy dink omdat ons van die stad af kom, het geen rigting nie."

Dinokeng Wildreservaat

Chameleon Bush Lodge

"An awesome experience."

Dinokeng Wildreservaat

YS Bos Hys

"Baie goeie opsie vir boswegbreek in Gauteng.."

Dinokeng Wildreservaat

OuKlip Game Lodge

"Mens ry moeilik met die kaartaanwysings want die paaie is nie goed gemerk nie. Dit was ons 1ste keer."

Dinokeng Wildreservaat

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Sal dit aaneveel aan enige iemand."

Dinokeng Wildreservaat

Sunset Bush Camp

"Het baie wild gesien asook twee van die groot vyf nl. renosters en leeus op die selfry-opsie."

Dinokeng Wildreservaat

Crimson Bush Lodge

"Excellent - keep it up."

Dinokeng Wildreservaat

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Naby aan die stad, ideaal vir 'n vinnige naweek wegbreek of selfs vir 'n dagbesoek."

Dinokeng Wildreservaat

Hanati Chalets

"Die Safari Mall was 'n groot teleurstelling. Daar is baie potensiaal vir behoorlike padstal, kunsmark, speelarea vir kinders, teetuin en kunsuitstalling. "

Dinokeng Wildreservaat

Hunters Pride 39

"Dinokeng was 'n lekker verrassing gewees. Moeilik om te glo jy is net 45 minute van Pretoria. Stunning reservaat met pragtige diere."

Dinokeng Wildreservaat

Abendruhe Lodge

"Ek sal dit aanbeveel en sal beslis terugkeer soontoe vir 'n langer tydperk."

Dinokeng Wildreservaat

Hunter's Pride 14

"Baie rustig en mooi, wel mense wat die hoofpad gebruik as 'n renbaan. Stel voor hulle stel spoedkameras op om die spoedvrate te beheer."

Dinokeng Wildreservaat

Crimson Bush Lodge

"Pragtige plek wat ons nie van bewus was nie."

Dinokeng Wildreservaat

Tendeni Private Lodge

"Wonderful safari drive options."

Dinokeng Wildreservaat

Jimmy's Place Safari Tents

"Altyd iets nuut en gerieflik naby."

Dinokeng Wildreservaat

Plaas Toe

"Heeltemal te duur. Sal net my gesin R560 kos en ons is net 4."

Dinokeng Wildreservaat

De Kleine Serengeti Game Lodge

"'n Stukkie ongerepte natuur. Die selfry-opsie is baie gebruikersvriendelik."

Dinokeng Wildreservaat

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Loved the self-drive route! The map is also very helpful in finding certain animals. The staff at the gate was very helpful and friendly. "

Dinokeng Wildreservaat

Hanati Chalets

"Dalk was ons net ongelukkig, maar ons het nie baie wild gesien nie, selfs nie op die begeleide wildsrit nie."

Dinokeng Wildreservaat

Halfway There Game Lodge

"ñ Goeie belegging in Gauteng, miskien effens duur vir die ingang in die reservaat in en dan moet jy nog by sommige van die binneste hekke ekstra betaal, soos om na Veldjie rondom in te gaan."

Dinokeng Wildreservaat

YS Bos Hys

"Lieflike reservaat."

Dinokeng Wildreservaat

Koedoesrus Boskamp

"Baie mooi plek, kan nie wag om terug te gaan nie."

Dinokeng Wildreservaat

Owl Spot

"Diere is mooi en gesond!"

Dinokeng Wildreservaat

Siyaya Bush Lodge

"Buy the self-drive map, study the routes and plan the roue before you go on a drive!"

Dinokeng Wildreservaat

Dinonyane Bush Lodge

"The road needs upgrades."

Dinokeng Wildreservaat

YS Shiloh

"Maar ek sien julle werk hard aan verskeidenheid en getalle te verbeter. Het darem met die game drive 2 renosters en kameelperde kon sien. Het slegs die leeus gehoor in die aand."

Dinokeng Wildreservaat

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Dinokeng will see us again. Beautiful absolutely beautiful."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang