Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drakensberge akkommodasie
662 lekke plekke om te bly
The Giants Cup Cottage is 'n privaat villa wat in die klein dorpie Himeville in die voorheuwels van die Suidelike D...
Old Homestead Lodge bied gerieflike verblyf in 'n vyfslaapkamer-selfsorglodge op die Invermooi Angus Stud-plaas aan...
Blue Haze Country Lodge is 'n luukse gaste lodge geleë in 'n pragtige tuin met 'n uitsig op 'n berg- en meerlandksa...
Ondini Cottage is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis diep in die Drakensberge. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vrien...
De Molen Farm is in die Rooiberge tussen Clarens en Golden Gate Hoogland Nasionale Park, sowat 150 m vanaf die skil...
Mooi Lodge bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-lodge met 3 slaapkamers op die Invermooi Angus-stoetery in die vo...
In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel... Lees meer