Geverifieerde Resensie
Elands Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Elands Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 172 resensies.
"Elandsbaai is 'n skoon, netjies dorp, en almal is baie vriendelik en behulpsaam."
"Very small village, more for surfing. If Verlorenvlei was more easily accessible to visitors it would be an extra bonus."
"Ideal holiday destination for family or friends. Beaches are clean & cleaned often. "
"'n Klein seedorp met pragtige stande en vriendelike mense. Die grotte met die boesmantekeninge is 'n baie cool bonus. Perfekte Weskus-bestemming vir 'n naweekwegbreek."
"Dit is 'n pragtige klein dorpie, skoon en die mense is vriendelik. Dit was ons eerste keer daar, maar ons sal beslis weer terugkom."
"Klein dorpie, maar alles wat jy nodig het is daar."
"Not extra-ordinary other facilities, but if you looking for a place to just get out of city life, relax and spend quality time with family, friends or with God, this is your place."
"Lovely getaway location, away from the hustle and bustle of everyday life! Long endless beaches - lovely! We truly enjoyed our stay in Elandsbaai! "
"What a magnificent beach for an early morning run and refreshing swim. Unfortunately conditions were not great for my rather enthusiastic surfers who braved the howling South Easter and uncoperative tides but we will just have to return then another day. Thoroughly enjoyed a delicious bite to eat at the eclectic Wit Mosselpot."
"Jammer dat die toegang deur die rivier nie meer bestaan nie. Dit deel die dorp in 2."
"Elandsbaai is 'n heerlike plek waar almal vriendelik is, waar jy so bietjie rustigheid kan kry van al die gejaag van die stad. "
"Bring cash is you want to buy fish at the harbor. There is only one ATM in town, but there is not always money in it. "
"'n Mens kom Elandsbaai toe met die doel om te surf. Ongelukkig is die groot huis-paleise besig om die sorgvrye Weskus-karakter van die dorp te steel."