Indien jy Gariepdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gariepdam.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gariepdam Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gariep Dam accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gariepdam akkommodasie
35 lekke plekke om te bly
Nanna Rous' Town House is in 1860 gebou en die kerkie en pastorie wat in verblyf omskep is, dateer uit 1830. Dit is...
Featherhouse is 'n bekoorlike gastehuis wat in die hartjie van Colesberg geleë is. Dit is naby restaurante. Gaste ...
Hazeldene is een van die eerste huise wat in Colesberg gebou is en het 'n ryk Anglo-Boereoorlog-geskiedenis. Die hu...
La La Dathel is in Colesberg en is die ideale stopplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Dit is naby die N1 en versk...
Berry Hill Guesthouse is 'n familiegedrewe instansie halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad in Colesberg, langs di...
Karoo-Koppie Guesthouse is 'n pragtige, geskiedkundige huis in Colesberg, met slaapplek vir 8 gaste. Verblyf word ...
Travellers Joy is 'n deftige en ou, maar tog moderne gastehuis in Colesberg, 'n dorpie op die N1 in die Noord-Kaap,...