Verified Reviews
Gariep Dam
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gariep Dam
Rated 4.3 out of 5 based on 1317 reviews.
"Baie rustige atmosfeer en vriendelike mense met wie ons gesels het."
"Interessant. Die infrastruktuur benodig aandag. Ons het gesien hoe 'n personeellid bo by die werkswinkel 'n leë bierbottel in die veld gooi. Hulle het beslis opleiding nodig."
"There's a nice restaurant at the Die Stijl Hotel - breakfast is horrible but the lunch/dinner menu is good. The food is maybe over-seasoned but it's still good."
"Meer sal gedoen moet word om besoekers deel te maak van die geriewe soos bootreise ensovoorts. Ons het probeer reël om uit te gaan maar niemand was beskikbaar nie. Besoekers kan ook nie die Aventura-oord besoek vir besigtiging sonder om te betaal nie. Die sekuriteit was nie behulpsaam nie."
"In die verlede kon mens 'n dagpermit kry na die Gariep-oord, maar dit is nou nie meer moontlik. Dit beteken dat die dam nie meer toeganglik is. Natuurlik kan 'n mens na die damwal ry wat altyd spesiaal voel. Ek twyfel of ons langer as een aand in Gariep sou bly tensy ons in die oord bly."
"Great overnight stay if passing through - not very far from the highway and great attraction of the Dam."
"This Lodge is on the banks of the Orange river and is great. Beautiful sunsets and excellent services."
"Goed om daar te oornag. As jy nie watersport doen nie is jou aktiwiteite beperk."