Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Pragtige dorp en mooi omgewing. Daar is wel baie om te sien en 'n besoek werd. "
"Ons het by The Moon and Sixpence ontbyt gaan eet. Alles was naby geleë en maklik bereikbaar met 'n Uber."
"Kan dalk net al die bottels en papiere wat mense so rond strooi optel. Mens betaal tog 'n bewarings fooi."
"Centurion kan gerus 'n toeriste-kaart of gids publiseer wat toeriste-aantrekkings bietjie meer bekendstel. Dit is moeilik om jou besoek te beplan as jy nie weer watter aantrekkings in die omgewing beskikbaar is nie."
"Ek het familie in Pretoria en vir ons was Mohale Rest and Retreat ideaal geleë, met Wonderboom Junction baie naby met alles wat jy kan benodig."
"A very nice place, hidden from the rest of the world, yet so close to all necessities."
"Sal enige een aanbeveel wat die rustgheid van Waterfontein en netheid wil beleef."
"Bietjie meer advies rondom ligging van verskillende wild spesies met die self drive."
"Interessante winkels en koffie-plekkies. Dit is in die stad, maar die kontak is persoonlik en laat voel mens sommer tuis."
"Algemeen dink ek Springs is 'n baie skoon en netjies dorp. Geleë langs stil mooi dorpe."
"There is nothing of interest there and is just a residential area, although access to the highways is very easy."
"Net jammer die ontbyt was laat en als in die lewe is op tyd en dit het ons amper laat gemaak."
"Wij gingen op visite bij vrienden en vanuit Zwartkop ben je snel in Pretroria en Johannesburg."