Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van George
4.7/5

Lees regte resensies van George van 1706 geverifieerde gaste.

Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George akkommodasie

409 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van George
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie bied gehalte-selfsorgverblyf vir vakansiegangers en dis ideaal vir 'n gesin...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 2 mense

Aqua Marina Guest House is in 'n stil doodloopstraat op die noordelike hang van die heuwel geleë wat 'n uitsog oor ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Visvang
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Visvang
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Safraan Selfsorg in Hartenbos is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is sentraal geleë naby talle winkels,...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)

Gelukkig by Gouriqua bied selfsorgverblyf aan 4 gaste by Santosstrand, Mosselbaai. Die woonstel beskik oor 2 slaa...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 4)

80 on Rodger

Selfsorg in Linkside,  LinksideMosselbaai
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

80 on Rodger

Selfsorg in Linkside, LinksideMosselbaai
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

80 on Rodger bied kontemporêre woonstelle op die eerste verdieping met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel ...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Gouriqua 103 is 'n tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel vir 4 gaste. Die woonstelblok is sentraal geleë, direk agter die...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 5)

Gouriqua 105 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondverdieping van 'n veilige gebou in Mosselbaai. Dit is idea...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swem
Wasgoeddiens
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)

Vanaf R2 500
R 2 500 R 1 875
per nag (plek vir 6)
Langtermyn-verblyf 25% af!
Vanaf R2 500
R 2 500 R 1 875
per nag (plek vir 6)

Woonstel 106 Gouriqua is in Mosselbaai geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie bekoorlike woonste...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf R2 500
R 2 500 R 1 875
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense

Gouriqua at Mossel Bay is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Gouriqua-kompleks in Mosselbaai...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

The Hills Guest House is in 'n stil woonbuurt in Hartenbos, langs die Tuinroete geleë. Dit is die perfekte plek om ...

WiFi
Tee en koffie
WiFi
Tee en koffie
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)

Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang