Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
George akkommodasie
384 lekke plekke om te bly
Sunset Vista is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in George en het asemrowende uitsigte op die Outeniekwaberge. Di...
Trafford Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die Kingswood Gholflandgoed in George. Die eenheid is ideaal v...
Chai & Spice Café is in George geleë en is vroeër onafhanklik bedryf, maar is nou deur sy sustermaatskappy, Chai & ...
George Family House is 'n selfsorghuis aan die voet van die Outeniekwaberge in Glen Barrie en bied 'n rustige en ge...
Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,... Lees meer