Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van George
4.7/5

Lees regte resensies van George van 1706 geverifieerde gaste.

Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George akkommodasie

412 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Sable Hill bied selfsorg-eenhede wat pragtig versier is op 'n rustige plaas aan die voet van die Outeniekwaberg. Hi...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Cozy Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Loerie Park. Dit is ideaal v...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Oppiesee Helshoogte is 'n selfsorgwoonstel met ononderbroke see-uitsigte in Heroldsbaai in die Tuinroete. Hierdie e...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 4)

Oppiesee Voëlklip 2 is 'n selfsorgwoonstel oorkant die strand in Heroldsbaai op die Tuinroete. Hierdie eenheid is i...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 3 226
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 226
per nag, vir 4 mense

Eco-Coconut 6 @ Buff and Fellow Eco Cabins is 'n selfsorgeenheid wat oor verskeie verdiepings strek, tussen ander h...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 226
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

103 Le Jardin is 'n selfsorgwoonstel in die Le Jardin-woonstelgebou in George, Wes-Kaap. Hierdie woonstel is ideaal...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag, vir 6 mense

Huis Pandora is sentraal in Bodorp in George in die Wes-Kaap geleë. Dit is op die Tuinroete en ideaal vir 'n gesin ...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jasmyn en Protea is privaat kothuise, baie sentraal geleë in 'n stil, boomryke buurt van George. Dit grens aan 'n g...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense

17onWellington Suites

Selfsorg in Bodorp, BodorpGeorge
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense

17onWellington Suites is in die hartjie van George, wat halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) op di ...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Eddy Out is 'n luukse dubbelverdiepinghuis in Heroldsbaai, 'n pragtige en amper weggesteekte baai op die Tuinroete....

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)

Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang