Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van George
4.7/5

Lees regte resensies van George van 1706 geverifieerde gaste.

Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George akkommodasie

413 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Amasun B&B

Gastehuis in Bergsig,  BergsigGeorge
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense

Amasun B&B

Gastehuis in Bergsig, BergsigGeorge
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

AmaSub B&B bied gesofistikeerde, gerieflike en bekostigbare verblyf met tradisionele dekor en vriendelike gashere. ...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Rhode House skuil in 'n stil woonbuurt in George en is ideaal vir 'n ontspannende vakansie of 'n oornagstop. Die h...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Garden Route Lekkerte Le Vallia is 'n bekoorlike kliphuis en bied selfsorg-akkommodasie aan gaste wat George besoek...

Braai
Elektroniese bankoorplasing
Braai
Elektroniese bankoorplasing
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 3 124
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 124
per nag (plek vir 8)

Fifty1 on Long is 'n selfsorgvakansiehuis op Kingswood Golf Estate, George met slaapplek vir 8 gaste. Die slaapkam...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 124
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 10)

Tranquille House is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op 'n plaas in die skilderagtige Outeniekwaberge, halfpad tuss...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 10)

Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 16 mense

Kaaimans Deckhouse is 'n selfsorghuis op die Kaaimansrivier se oewer naby Wildernis. Hierdie ongekunstelde vakansie...

Troeteldiere op versoek
Braai
Warmbad
Bosstaproete
Troeteldiere op versoek
Braai
Warmbad
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 16 mense

Vanaf R4 150
R 4 150 R 3 320
per nag (plek vir 6)
Aanbod 20% af!
Vanaf R4 150
R 4 150 R 3 320
per nag (plek vir 6)

Earth Wind and Ocean 33 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige drieslaapkamerhuis met 'n asemrowende uitsig...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R4 150
R 4 150 R 3 320
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)

Hilltop Boutique Hotel is 'n eksklusiewe hotel wat verblyf in Victoriabaai bied. Die hotel spog met 'n mooi uitsig ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Tehillah Guest House bied 'n rustige wegbreek in 'n pragtige gastehuis in George. Dié gastehuis is aan die voet van...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)

1 On York - Unit 72 is 'n stylvolle vakansiewoonstel in die skilderagtige hartjie van George. Hierdie moderne toevl...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Kinderspeelarea
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 6)

Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang