Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van George
4.7/5

Lees regte resensies van George van 1706 geverifieerde gaste.

Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George akkommodasie

412 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

29A on Plane is 'n ruim selfsorghuis aan die voet van die Outeniekwaberge in George en bied 'n asemrowende uitsig o...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 4)

Roger House is 'n bekoorlike selfsorghuis in Heroldsbaai. Hierdie pragtige huis bied die perfekte wegbreek naby die...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Le Jardin is 'n lieflike woonstel in die hartjie van George. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n ase...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 6)

Zebulon is 'n woonstel met 'n privaat ingang op die boonste verdieping van die eienaar se huis in Heroldsbaai. Dit ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 386
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 386
per nag (plek vir 4)

Ballots Bay Treehouse is 'n unieke houthuis wat tussen die melkhoutbome by die mond van die Meulrivier skuil. Dit i...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 386
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Colnera is 'n perfekte vakansiebestemming vir die hele gesin. Dit is net 3 km vanaf die gesogte dorpie Heroldsbaai,...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Mountain Trails Accommodation is in die rustige voorstad Glen Barrie in George. Dit is direk oorkant die woud en bi...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 3 226
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 226
per nag, vir 2 mense

Eco Cabana 5 @ Buff and Fellow Eco Cabins is 'n lieflike sonkrag-aangedrewe kothuis tussen ander eenhede op die ski...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 226
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 4 090
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 090
per nag, vir 6 mense

Eco-Coconut 7 @ Buff and Fellow Eco Cabins is 'n unieke selfsorgeenheid met verskeie verdiepings wat tussen ander h...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 4 090
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Sunset Vista is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in George en het asemrowende uitsigte op die Outeniekwaberge. Di...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)

Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang