Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
George akkommodasie
384 lekke plekke om te bly
Moontide Guest Lodge is weggesteek aan die einde van 'n privaat pad, reg langs die standmeer in Wildernis. Hierdie ...
Waterside Holiday House is in die hartjie van die Tuinroete in Wildernis geleë. Dit is 'n luukse villa met 'n pragt...
Shangrila is 'n selfsorgvakansiehuis in Wildernis, oorkant die ikoniese Touwsrivier en naby die dorpskern wat makli...
Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,... Lees meer