Geverifieerde Resensie
George
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1706 resensies.
"Daar is soveel "versteekte juwele" om George om te besoek wat George 'n baie gewilde toeriste-/vakansie-bestemming maak en George is nie verniet aangewys as die beste plek in die land om in te bly nie."
"Haroldsbaai is super mooi en lekker geleë in die Wes-Kaap. Ons sal definitief weer en weer teruggaan vir 'n vakansie of selfs net 'n breek."
"Ek kan julle 11/10 gee vir die netheid van Heroldsbaai. Dankie dat julle vir ons 'n veilige vakansie bied. Dankie vir die Lewensredders wat altyd wakker en op hulle pos is. "
"Ongelooflike plek. Was vir my eerste keer daar 15 jaar gelede en het myself gesê ek gaan een middag terugkeer. Ek het en is so bly om te sien die Plek het nie agteruit gegaan nie, die intimiteit en prentjiemooi is nog daar."