Geverifieerde Resensie
George
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1706 resensies.
"George for me I just love the Garden Route. Beautiful place to spend your holiday. A lot of of beaches, and tourist attractions. I enjoyed my visit to this beautiful City of George."
"Heather Park is baie stil en veilig. Slegs tien minute se reis na uitstekende strande, en egte rus en vrede."
"The beach is very clean and the two tidal pools are ideal for families with small children to enjoy the day. "
"George is sentraal en perfek vir toeriste wat die omliggende strande wil sien: Knysna, Oubaai, Mosselbaai ens. Oudtshoorn en Meyerspoort is wonderlik om te sien. "
"Pragtige plek met die mooiste berg in die agtergrond en vriendelikste mense. Vervoer museum 'n moet sien, baie waarde vir die toegangsgeld."
"My eerste keer in Haroldsbaai en defnitief nie my laaste keer nie. Sal vir enigeen aanbeveel."
"Die mooiste skoonste dorp met die mooiste geboue wat baie mooi in stand gehou word. Mens kan sie die Stadsraad hou hulle hand op die dorp. Pragtige plek met die vriendelikste en behulpsame mense. Baie goed geleë met pragtige strande binne kort afstande. Die lughawegeboue is pragtig skoon en funksioneer absoluut professioneel. Ons is baie beïndruk met George."
"Dis 'n lieflike plek met wonderlike natuurskoon en 'n pragtige landelike gebied wat dit omring. Die geriewe is goed en alle dienste is geredelik beskikbaar. Daar is ook baie besienswaardighede en gasteplase en onthaalgeriewe en sportgeriewe."
"Must do the railway museum and the coach trek, very informative and exciting. Very friendly city and don't have to feel threatened by the crowds as experienced further up the coast and inland."
"George is sentraal geleë wat besoeke aan baie ander plekke langs die kus, sowel as in binneland, maklik bereikbaar maak."
"Tyd was te min om by als uit te kom, maar sal beslis volgende keer langer bly om die mooi dorp beter te leer ken."