Geverifieerde Resensie
Gordon's Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gordon's Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 423 resensies.
"The Christmas season was very busy at the beach and lively. It is a very lovely holiday destination."
"Strand was bietjie vuil, asook baie gemors wat rond dryf in die see."
"Baie netjiese dorp. Net jammer die hoofstrand was so bemors op sekere dae. Ons het probeer om al die gemors op te tel, maar dit was 'n verlore stryd met die wind en daar is ook te min asdromme. "
"Die strand was baie vuil met rommel en ons het nie baie veilig gevoel nie. Geen sekuriteit gesien nie. "
"A lovely village/town atmosphere.Very friendly and down to earth. Everything is easily accessible without having to go to large malls, although Somerset Mall is not far away if you so desire."
"Gordonsbaai is een van die beste vakansiedorpe! Asemrowende besienswaardighede en só baie om te doen. Van die beste restaurante. Lekker atmosfeer en vriendelike mense."
"It's the 2nd time that I'm visiting Gordon's bay with my besties and I will do so again in future. The sea makes this place just more beautiful and magnificent. "
"Gordans Bay is a stunning holiday destination and is safe and clean."
"Pragtige plek met heerlike stoep-eetplekke en die see so wyd as wat die oog kan sien is asemrowend. Al het die wind die tweede dag van ons verblyf sommer lekker sterk gewaai, het dit ons nie gepla nie."