Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Gouritz

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gouritz bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 133 resensies.

Gouritz

Family Beach House in Gouritz

"Gouritz is lekker stil, maar naby genoeg aan Hartenbos en Mosselbaai om aan te vul i.v.m. entertainment vir die kinders."

Gouritz

Vitamiene See

"Lekker om die see heeldag te kan hoor. Baie vriendelike mense in die omgewing. 'n Teerpad vanaf Gourits, Vleesbaai tot in Mosselbaai."

Gouritz

Beach Break

"Lovely, as long as you bring all your own goods!"

Gouritz

Gouritz Guesthouse

"Beautiful place and so we will be back. Very good and can be recommended for sure."

Gouritz

Hang Ten

"Gouritz is my visvangdorp, ek love die plekkie."

Gouritz

Huisie oppi Kus

"Fantastiese kuierplek. Ons het een aand slegte wind gehad, maar dis deel van daardie deel van die kus."

Gouritz

SandyPaws

"Gouritz is 'n lekker en stil plekkie, almal is vriendelik."

Gouritz

Kuierbos Farm Stay

"Alles wat mens nodig het is hier! Wonderlikste plekkie!"

Gouritz

SandyPaws

"Gouritz is meer 'n "bring-jou-boek-saam" dorp as 'n "kuier"-dorp. Die winkels is klein, maar het die nodige om 'n naweek deur te kom. Die plek is stil en rustig en die mense is baie vriendelik en glimlag altyd."

Gouritz

Gouritz Guesthouse

"Lieflike, rustige dorp."

Gouritz

Huisie oppi Kus

"Pragtige plek. Nog nie so erg gekommersialiseer soos meeste plekke by die see nie."

Gouritz

Beach Break

"Die regte rustige vakansiebestemming!"

Gouritz

Pik ’n Wyn

"The shops have ample to choose from."

Gouritz

Laventelbos

"Kom al jare Gouritz toe, was vir ’n lang tydperk nie daar gewees nie, maar dit bly maar my gunsteling plek."

Gouritz

Fisherman's Post

"Ken Gourtiz al van 1984 af. Tot my kinders is baie lief vir Gouritz."

Gouritz

SandyPaws

"Beste visvangplek in die Kaap. "

Gouritz

Hang Ten

"Rustige vakansiedorpie."

Gouritz

SandyPaws

"Rustige vakansiedorp."

Gouritz

Hang Ten

"Gouritz bly ons droom-vakansie, ons kamp elke Desember daar vir die afgelope 10 jaar!"

Gouritz

SandyPaws

"Pragtige plek."

Gouritz

Laventelbos

"Quaint and friendly village with unsurpassed sea vistas."

Gouritz

Beach Break

"Heerlike speel ook by die Gouritsmondrivier (op pad Vleesbaai toe) en die biblioteek het ook 'n klein speelparkie vir die kleinspan."

Gouritz

Laventelbos

"Gouritz is 'n pragtige dorpie met vriendelike mense en almal so bedagsaam. "

Gouritz

Vitamiene See

"Baie mooi en veilig."

Gouritz

SandyPaws

"Vir my met 'n gesin was dit bietjie stil, omdat daar geen aktiwiteite vir kinders is nie, ek dink ouer mense sal dit baie meer geniet. Plek in geheel is baie goed en skoon. Daar is beperkte winkels en items, so plek is meestal net om te ontspan en weg te kom van alle geraas en misdaad."

Gouritz

SandyPaws

"Baie oulike plek."

Gouritz

Beach Break

"Definitief die moeite werd om oor te bly. Pragtige dorp en vriendelike mense."

Gouritz

Pik ’n Wyn

"Rustig en veilig."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang