- Beachview(5)
- Ben Kamma(4)
- Bluewater Bay(39)
- Cannonville(28)
- Chelsea Bewarea(16)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(2)
- Glenhurd(4)
- Glenroy Park(3)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(7)
- Greenshields Park(6)
- Humerail(6)
- Humewood(16)
- Lorraine(7)
- Mill Park(22)
- Mount Croix(11)
- Newtonpark(16)
- Parsonsheuwel(8)
- Penford(1)
- Perridgevale(5)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(23)
- Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop(5)
- Somerstrand(145)
- St Georges Park(2)
- Sunridge Park(8)
- Taybank(1)
- Theescombe(9)
- Walmer(54)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 1368 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
577 lekke plekke om te bly
15 on Galpin is in die strandfront-buitewyk Summerstrand en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige we...
Panorama is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf bied in Blue Horizon Bay, 'n pragtige dorpie en natuurbe...
Cobble Creek Farm is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op 'n plaas sowat 32 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) gele...
La Roche Stay is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, wat op die grondverdieping van die eienaar se hoof...
Sucasa @ BellaMare is 'n lieflike, knus selfsorg-vakansiewoonstel in Bella Mare, Somerstrand, Gqeberha. Dit bied sl...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer