- Beachview(5)
- Ben Kamma(4)
- Bluewater Bay(39)
- Cannonville(29)
- Chelsea Bewarea(16)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(2)
- Glenhurd(4)
- Glenroy Park(3)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(7)
- Greenshields Park(6)
- Humerail(7)
- Humewood(15)
- Lorraine(6)
- Mill Park(22)
- Mount Croix(11)
- Newtonpark(15)
- Parsonsheuwel(8)
- Penford(1)
- Perridgevale(5)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(23)
- Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop(5)
- Somerstrand(146)
- St Georges Park(2)
- Sunridge Park(8)
- Taybank(1)
- Theescombe(9)
- Walmer(53)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 853 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
576 lekke plekke om te bly
Klein Plekkie Self-catering Accommodation is op die oewer van 'n dam op 'n sitrusplaas in Sunland, sowat 15 minute ...
Africanos Country Estate bied B&B-verblyf in Addo wat perfek is vir gaste wat op soek is na luukse verblyf vir 'n v...
Hopefield Guesthouse - Addo is 'n eksklusiewe gastehuis wat gerieflike verblyf in Addo bied. Dié gastehuis spog met...
Gerald's Gift Guest House, in die skilderagtige Sondagsriviervallei, is 15 kilometer vanaf die Addo-olifantpark en ...
Pabala Private Nature Reserve is in die malaria-vrye Oos-Kaap geleë. Pabala is in die Loerie Distrik, tussen die Tu...
Avoca River Cabins is in die pragtige Sondagsriviervallei sowat 20 minute van die Addo-olifantpark af. Sitrusvrugte...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer