Geverifieerde Resensie
Gqeberha (Port Elizabeth)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gqeberha (Port Elizabeth) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1368 resensies.
"Met die toename in Covid19 maar bang om te veel rond te gaan. Maar daar is alles wat jy begeer. Veral seekosrestaurante, baie lekker."
"Great shopping experiences with all the malls. The roads are good and airport is nearby."
"Hidden gem. So much to do, lots of activities possible out in nature but lots of alternatives when the weather sucks."
"PE has it all, safari destination, beachfront views, city life with the option of clubbing, great variety of restaurants, great urban planning with everything being 12 - 15 minutes' away."
"Lovely warm weather this time of the year and the beaches are to die for. The people are really friendly. If you have never been to Port Elizabeth before I suggest you go and see for yourself, you won't be disappointed. Really a holiday destination in my books. "
"Pragtige plek om te besoek met 'n verskeidenheid aktiwiteite vir volwassenes en kinders van alle ouderdomme."
"Dit is een van die Oos-Kaap se mooiste stede en het baie om te bied."
"I really love Port Elizabeth, the people are very friendly and the place is beautiful."
"The beautiful beaches, bush life and entertainment makes PE a destination to die for."
"'n Wonderlike bestemming. As die gebied weer genoeg reën kry en kommer oor water uitgesorteer word, sal dit vir almal verligitng bring."
"It is a very friendly city with a lot of holiday activities to do."
"Daar is baie om te sien, te geniet en te besoek in kort afstande vanaf PE. As die wind saamspeel anders waai dit jou weg en enige lus om iets buitemuurs te doen."
"Quite windy and good beaches. People are friendly notwithstanding it being a city with all the problems that comes with it."
"Ek besoek Port Elizabeth meestal vir besigheidsdoeleindes en kan daarom nie kommentaar lewer oor PE as 'n toeristebestemming nie. Die deel wat ek besoek het lyk baie mooi skoon en daar is goeie restaurante in die omgewing."
"Hou van die baai. Sal maklik daar kan bly. Die strand is wonderlik en al die geriewe en eetplekke wat mens kan begeer is daar. Mooi omgewing en lekker atmosfeer."