The Olde House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cape-weg 119, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R495 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Olde House bied selfsorg-akkommodasie in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap.
Die eenhede het 4 pragtig versierde kamers, genaamd die Sjampanje-, Groen-, Pers-, en die Rooi kamer. Elke kamer bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor gemaklike beddens, beddegoed, handdoeke, 'n en suite-badkamer, yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n TV met DStv. Elke eenheid het braaigeriewe. Daar is 'n binnebraai vir wanneer die wind waai.
Geriewe op die perseel sluit WiFi, konferensiegeriewe, 'n gemeenskaplike kombuis en veilige parkeerplek in.
Die Olde House is naby winkelsentrums, 'n gholfbaan, die strandfront en die stadium geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 101
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Cape-weg 119, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink The Olde House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cape-weg 119, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap