Geverifieerde Resensie
Greyton
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Greyton bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 657 resensies.
"Asemrowende klein dorpie met die vriendelikste mense. Heerlike eetplekke en veilige omgewing. Sal beslis weer besoek!"
"Fabulous, quirky, wonderful restaurants and cafes. Mountain bike heaven for the adventurer."
"Ons kon oral loop en daar is baie restaurante om uit te kies. Ook lekker gekuier by die mark Saterdagoggend."
"As jy met jou hondekinders reis, is hierdie die perfekte bestemming vir jou."
"Ons love Greyton. Dit is uniek en ons sal graag eendag 'n huis wil koop in Greyton."
"Mooi dorpie, vol karakter. Saterdag mark was vol verrassings. Hope great eetplekke."
"Great spot! Close to Cape Town, beautiful mountain escapes and rolling hills. Fantastic food at the Oak and Vigne. A friendly town."
"Lekker dorpie vir mense wat hou van "Mountain biking adventures". Klein en vriendelike dorpie. Pragtige omgewing met berge! "
"'n Oulike dorpie met pragtige mark, vriendelike mense en 'n lekker atmosfeer."
"Die dorp het iets van alles vir almal se smaak, al die plekke wat ons besoek het was gefokus op kliëntediens en almal het ons baie welkom laat voel. Die Saterdagoggend mark was heerlik!"
"'n Pragtige plekkie met die een huisie mooier as die ander. Een van die vriendelikste klein dorpies ooit."
"Greyton is a lovely town with lots of little antique shops and restaurants, on a Saturday the market provides an assortment of foods and local fruit and vegetables."