Geverifieerde Resensie
Great Brak River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Brak River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 404 resensies.
"Vat gerus n visstok saam. Sentraal geleë as jy tussen George en Mosselbaai wil toer. "
"Ek het Groot-Brakrivier as 'n basis gebruik om die area van Sedgefield tot Klein-Brakrivier te verken. Gerieflik en nommerpas vir my doel gewees. "
"Groot Brakrivier is 'n fantastiese plekkie. Ontsettend mooi. Sal enige tyd weer gaan."
"Ons kom elke jaar dieselfde tyd hierheen. Groot Brakrivier is 'n wonderlike plek met wonderlike mense."
"Dit is 'n baie lekker dorp met 'n nie te bedrywige strand nie, maar as jy lus is vir baie mense is dit naby genoeg aan Hartenbos en Mosselbaai. Dit is 'n ideale plek vir klein kinders en laerskoolkinders om te baljaar."
"Groot Brakrivier is baie mooi met die rivier en die see. Baie min winkels en vermaak vir jong mense. George en Mosselbaai is gelukkig naby. Sal eerder by een van hulle vakansie hou."
"Groot Brakrivier, die beste plek ooit, die beste ligging en jy kan orals heen loop."
"Beautiful place just far enough away from the maddening crowd but close enough to cities."