Geverifieerde Resensie
Hartenbos
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 825 resensies.
"Mens wil nie teveel oor Hartenbos uitbrei nie, anders wil die hele Suid-Afrika hier gaan vakansie hou."
"Baie lekker veilige vakansieplek vir gesinne en families en mooi skoon met moderne geriewe."
"Ek is mal oor Hartenbos en verkies dit as eerste bestemming vir swem en surf! Die seewater is baie warm."
"Hartenbos is die beste en skoonste vakansiebestemming."
"Hartenbos is 'n see-vakansie bestemming . Dit is baie gewild onder matrikulante en studente en 'n vertrapping binne-seisoen. Die plaaslike eetplekke is tops en die personeel behandel jou soos 'n local."
"Wonderlikste, rustigste dorpies met die mees wonderlike vriendelike inwoners en besienswaardigehede. "