Indien jy Hazyview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hazyview.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hazyview Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hazyview accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hazyview akkommodasie
142 lekke plekke om te bly
Nyarhi Lodge 14 @ Elephant Point bied selfsorg-verblyf op ’n privaat landgoed op die Sabierivieroewer in die Kruger...
Ndlophu Lodge 13 @ Elephant Point is op die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin ...
TranquilHazy is 'n bekoorlike gastehuis in Numbi Park, Hazyview, en is net 17 km vanaf die Phabeni Kruger Nasionale...
Elephant Point Lodge is 2,7 km vanaf die Sabierivier in Hazyview en is 'n mooi vakansiehuis wat 'n rustige bosveldw...
Manchester Farmstay is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas net buite Witrivi...
Mavalanga Lodge 37 @ Elephant Point is aan die oewer van die Sabirivier en bied skouspelagtige uitsigte oor die ong...
Lodge Twenty-three @ Elephant Point is aan die oewer van die manjifieke Sabirivier en bied skouspelagtige uitsigte ...
Ubuntu Lodge 40/41 @ Elephant Point is op die Sabierivier se oewer geleë en bied 'n skouspelagtige uitsig oor die o...