Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Hazyview

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hazyview bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 532 resensies.

Hazyview

Thulamela Bed and Breakfast

"Daar is baie om te doen in die Hazyview-omgewing."

Hazyview

Bergdale Cottages

"Besige dorp, maar baie skoon. Baie vriendelike mense. Daar is twee groot winkelsentrums vir inkopies."

Kiepersol, Hazyview

Bushwillow

"The road is not conducive to vehicles with low suspension."

Hazyview

Umbhaba Eco Lodge

"Summerfields was 'n wonderlike stop vir 'n spa en eet. Die Elephant Sanctuary was ook 'n wonderlike ervaring."

Hazyview

Umbhaba Eco Lodge

"Baie dinge om te doen en te sien in die omliggende area."

Hazyview

Hotel Numbi and Garden Suites

"There are far too many potholes and the roads aren't very safe."

Hazyview

Tjimaka

"Verkeer om besigheidsarea is rof, lokale taxi's en motors verontagsaam verkeersreëls en stop nie by robotte en stopstrate nie."

Hazyview

Hazyview Country Cottages

"Lieflike omgewing met baie opwindende dinge om te doen."

Hazyview

Kruger Park Lodge

"Hazyview dorp is ongelukkig nie baie skoon nie. Was vreeslik besig, seker maar omdat dit 'n lang naweek was."

Kiepersol, Hazyview

Sabaan Guest Farm

"Omgewing is asemrowend, paaie is net in 'n baie slegte toestand."

Hazyview

Bergdale Cottages

"Is baie homey. "

Hazyview

Oppi Plaas

"Die instandinghouding van die paaie in die omgewing kan verbeter."

Hazyview

Umbhaba Eco Lodge

"They must fix the roads, the place is a tourist attraction place, roads should be safe."

Hazyview

Umbhaba Eco Lodge

"The place is quite and peaceful. Apart from going around to see other tourists attractions, the place itself is attractive."

Hazyview

Tranquil Nest

"Lovely town."

Hazyview

Nandina Guest House & Self-catering Cottages

"Very clean and safe. It was really great, thanks Hazyview."

Hazyview

Masasana's Rest

"Ek wens ek kon daar gaan bly! Dis so mooi en het baie om te doen. 'n Paar goeie inkopiesentrums is ook maklik bereikbaar."

Hazyview

Cambalala Bushveld Retreat

"Hazyview se paaie is in 'n swak toestand. Daar is erosie-skade op groot gedeeltes van meeste paaie en pad merkers is vaag of afwesig. Die inkopiesentrums is gerieflik geleë."

Hazyview

Rissington Inn

"'n Aanduiding van die afstand vanaf die linksdraai van Witrivier se kant tot by die Rissingtonbord word aanbeveel - dis 'n besige pad en daar is 'n hele paar borde wat met die Rissingtonbord kompeteer."

Hazyview

Hazyview Adventure Backpackers

"Die Jungle Bar se diens is goed."

Hazyview

Tranquil Nest

"Hazyview is niks opwindends nie, maar Graskop en die omliggende areas is pragtig."

Hazyview

Aan de Vliet Holiday Resort

"Genoeg om te doen vir die hele gesin."

Kiepersol, Hazyview

Bushwillow

"Relaxing and quiet. Away from all the noise."

Hazyview

Tranquil Nest

"Pragtige dorp. Sentraal geleë."

Hazyview

Rissington Inn

"Die Skepping op sy beste, maar ai, die slaggate!"

Hazyview

Oppi Plaas

"Ja, dis vreeslik lekker om daar vakansie te hou, want dis binne bereik van baie besienswaardighede."

Kiepersol, Hazyview

Swallows House

"Naby aan die meeste dinge wat ons wou sien. Ook relatief naby aan van die hekke om Krugerwildtuin toe te gaan."

Hazyview

Aan de Vliet Holiday Resort

"Dorp het my verbaas, mense was vriendelik en behulpsaam."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang