Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
600 lekke plekke om te bly
Harbour Views Lapa is 'n bekoorlike huis tussen bome naby die see en hawe, en bied 'n rustige toevlugsoord met see-...
Shekinah At Sea bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Palmiet in Kleinmond. Dit is 'n wonderlike opsie...
The Baroness bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Kleinmond. Dit is die ideale plek vanwaar jy die gewild...
Basterskloof bied rustige selfsorgverblyf op 'n bekoorlike plaas buite Botrivier in die Overberg. Die verblyf besk...
The Quirky Footman is 'n nuut gerestoureerde kothuis in Kleinmond en is binne stapafstand van die hawe se winkels e...
Kleinmond House is 'n huislike selfsorg-vakansiehuis in Kleinmond wat gerieflik gemeubileer is en stapafstand vanaf...
Tranquility Dome @ Pom' Gratz is 'n unieke ekovriendelike wegbreek wat selfsorgverblyf op 'n skilderagtige plaas na...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer