Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
594 lekke plekke om te bly
Greek Style Retreat is 'n pragtige vakansiehuis in Pearly Beach - 'n prentjiemooi kusdorpie 20 km vanaf Gansbaai. D...
Villa de Este is 'n lekker lugtige huis in Pearly Beach op die Walviskus en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf...
The Garden Shed bied selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Pearly Beach, net 24 km vanaf G...
Belfield Wines and Farm Cottages bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n wynlandgoed in privaat besit en is in Elgin...
Oppieknoppie is 'n bekoorlike huis net 500 m vanaf Bettysbaai se hoofstrand. Dit is die ideale plek vir 'n somerweg...
Rustic Beach House is ’n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Bettysbaai en dis 200 m van die strand af. Hierdie huis ...
Elgin Country Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 'n gerestoureerde ou plaashuis op 'n appelplaas in die bekende v...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer