Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
590 lekke plekke om te bly
Esdri is selfsorg-gesinshuis vir 6 gaste in Bettysbaai, sowat 550 m vanaf die strand. Die huis beskik oor 3 slaap...
Beach Haven is 'n bekoorlike selfsorg-strandhuis in Pearly Beach, net 600 m vanaf die skilderagtige see. Die huis ...
Paradise @ Pearly is 'n bekoorlike selfsorgvilla wat asemrowende uitsigte oor die strand bied in Pearly Beach. Dit ...
Underhill Farm is 'n eko- en troeteldiervriendelike gasteplaas in die Overberge op die oewer van die Botrivier. Dit...
Marrakesh is 'n pragtige strandhuis met 'n ontspanne gevoel in Bettysbaai. Dit bied selfsorgverblyf en is ideaal vi...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer