Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
595 lekke plekke om te bly
Sandbaai Strandhuis bied 'n lieflike selfsorghuis vir 8 mense en is net 30 m se stap van die see af. Agter is die t...
Sunhouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Hermanus, Wes-Kaap, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n...
Normandie on Sea
Nest Egg Holiday Home is 'n lieflike huis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige berguitsigte in Voëlk...
Strandloper Self Catering Units
Auberge Burgundy Boutique Hotel is sentraal geleë op die strandfrontpromenade in Hermanus en het 'n uitsig oor die ...
Sixteen Guesthouse word deur die eienaar bestuur en is sentraal geleë. Dit is stapafstand vanaf die middedorp, rest...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer