Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Hermanus
4.8/5

Lees regte resensies van Hermanus van 1221 geverifieerde gaste.

Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus akkommodasie

597 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

SeaScape is 'n selfsorgeenheid wat deel van die eienaar se woonhuis is en in die gewilde Vermont-dorpie in Hermanus...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)

Vanaf R3 850
R 3 850 R 3 080
per nag (plek vir 10)
Langtermyn-verblyf 20% af!

The Mountainview Family Retreat

Gastehuis in Voëlklip, VoëlklipHermanus
Vanaf R3 850
R 3 850 R 3 080
per nag (plek vir 10)

The Mountainview Family Retreat is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal geleë is vir 'n gesinsvakansie in Voëlklip, Herm...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R3 850
R 3 850 R 3 080
per nag (plek vir 10)

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

302 Bayview is 'n luukse selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die veilige Bayview-kompleks in Hermanus. D...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Sam's - Sea And Mountain is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die kusdorpie Hermanus bied. Die pers...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

It's Practical Holidays bied oornagverblyf in 'n klein kothuis wat op die eienaar se perseel in Sandbaai, Hermanus ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 9)

Onrus Beach Haven is 'n pragtige seefronthuis wat sentraal in Onrus geleë is en ruim en gerieflike selfsorgverblyf ...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 9)

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Onrus - Under the Milkwood Camping is 'n unieke tentkampplek geleë op die Onrus-strandmeer en -strand. Gaste word b...

Braai
Fietsry
Visvang
Perdry
Braai
Fietsry
Visvang
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Tameletjie is 'n bekoorlike huis in Sandbaai, Sandbaai, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne makl...

Braai
Tee en koffie
Gratis kansellasie
Braai
Tee en koffie
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 480
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 480
per nag (plek vir 4)

207 Bay View is 'n selfsorgwoonstel aan die seekant van 'n kompleks in die hartjie van Hermanus. Dié gewilde vakans...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swem
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 480
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Hermanus Sea Breeze bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel op die grondverdieping in Hermanus, Wes-Kaa...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)

Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang