Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Hermanus
4.8/5

Lees regte resensies van Hermanus van 2247 geverifieerde gaste.

Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus akkommodasie

595 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Riverside 18 is 'n pragtige selfsorghuis in 'n stil woonbuurt in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus....

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 2)

Champagne Air and Serenity is 'n stylvol ontwerpte woonstel op die randjie van die Hermanus Gholfklub, net 3 minute...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)

35 on 4th is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in Voëlklip in Hermanus geleë is. Die huis is naby verskeie bergroetes ge...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 5 990
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 990
per nag (plek vir 10)

Balencay is 'n grasdak-seehuis wat naby die kranspaadjies in Hermanus geleë is. Dié huis bied oorgenoeg plek vir gr...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 5 990
per nag (plek vir 10)

Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 7)

Seaview 110 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Sandbaai, Hermanus. Dit is net 'n entjie vanaf Sandbaaistrand e...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Rolstoelvriendelik
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag (plek vir 7)

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)

Moondance is 'n bekoorlike vakansiehuis wat tussen die berge en die see in Voëlklip, Hermanus geleë is. Dit bied ru...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)

Stamford on Sea

Selfsorg in Onrus,  OnrusHermanus
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag (plek vir 6)

Stamford on Sea

Selfsorg in Onrus, OnrusHermanus
Vanaf
R 12 000
per nag (plek vir 6)

Stamford on Sea is 'n skouspelagtige vakansiehuis wat selfsorgverblyf in Onrus bied. Dit is naby Davies Pool en die...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Whale Rock 54 is 'n selfsorgwoonstel in 'n seefrontkompleks in Hermanus en is ideaal vir vriende en familie wat op ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 18 750
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R 18 750
per nag (plek vir 18)

Casa La Vita is in die skilderagtige Hemel-en-Aarde-vallei in Hermanus en beloof 'n onvergeetlike ervaring aan gesi...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 18 750
per nag (plek vir 18)

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)

Cycads Selfsorg 7 is in Onrusrivier net 10 minute se ry vanaf Hermanus. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wa...

Swembad
Braai
Swembad
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)

Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang