Geverifieerde Resensie
Hermanus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 2247 resensies.
"Hermanus is a lovely area and we had a great lunch one day at Plaaskombuis and enjoyed the food, entertainment and atmosphere at De Vette Mossel for Sunday lunch. We also visited Stanford and relaxed on a river cruise on the Lady Stanford."
"Hermanus is 'n pragtige dorp en ideale vakansie bestemming met baie om te doen."
"Hermanus is Mediterreens, en fastiese staproetes, restaurante en besienswaardighede."
"Hermanus was een van my gunsteling plekke waar ek nog ooit was. Fantastiese plek en vriendelike personeel."
"Baie lekker vakansiebestemming met verskeie besienswaardighede, wynroetes en kuierplekke."
"Een van Suid-Afrika se juwele wat rustigheid vir die siel verseker met attraksies en geriewe met 'n uitsig bied. Voorsien aan besoekers se behoeftes."