Geverifieerde Resensie
Hermanus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 2247 resensies.
"Poskaart waarde-ervaringe van top gehalte word in Hermanus ervaar."
"Vermont is n klipgooi van Hemel-op-aarde en Hermanus en n skoon, stil kus dorpie. Ons het niks geweet van Vermont nie, maar is so bly ons het dit raak geloop. Daar is n groot winkelsentrum naby en dis naby aan al die restaurante in Hermanus. Die perfekte verblyf vir stil mense soos ons. "
"Sandbaai het sy voordele. Naby winkels en petrolstasie. Veilige omgewing. Goeie verblyf as jy wil kom vir die Walvisfees."
"Great and quiet part of Hermanus. Not walking distance from the centre of town."
"Lovely town, all amenities close by, peaceful, and stunning rocky shores. Great place to relax and unwind."
"Nice holiday place, nice shops, good restaurants! We will come back to Hermanus."
"Beautiful area. Fabulous wineries. So sad to see the fire damage but the green is coming through again."
"Ons vind Hermanus uiters interessant. Na verskeie besoeke het ons nog steeds nie alles ontdek wat Hermanus bied nie. Alles is binne stapafstand, van eetplekke tot groot winkels. Die munisipaliteit, dorpsbestuur en besigheidslui doen geweldig baie moeite om die dorp so aantreklik moontlik te maak vir toeriste. Baie deurloop gangetjies, almal met winkeltjies. Elke straat in die middedorp het 'n verskeidenheid winkeltjies en eetplekke. Ons wil net weer en weer kom."
"Hermanus is 'n lieflike stil dorp, sommige gebiede meer besig as ander. Ons hou nie van besige winkelsentrums nie, so ons het meer tyd in die dorp spandeer en om al die outydse winkels te sien, is 'n riem onder die hart. Die mense se goedhartigheid en oopheid in die dorp is opvallend."
"Onrus is my hart se plek. Daar is geen beter bestemming in die Wes-Kaap nie! "
"So andersheid aan die plek. Smaak my geboue spesiaal ontwerp om Hermanus 'n entjie beter te maak. "