Geverifieerde Resensie
Hermanus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 2247 resensies.
"Toerisme sal 'n plan met maak met die melkbosboom en dit vir 'n ruk afskerm dat dit onder kan toegroei asook om die tak oor die wandelroete terug te sny. Dit is werklik onaangenaam om te sien wanneer mens op die stoep sit dat die boom as 'n toilet gebruik word, in volle aanskou."
"Pragtig, skoon en met alles om daar te doen, bly dit ‘n gunsteling plek om te besoek. "
"Mooi omgeving en lekker uitzicht, lekker help bij kome naar de verblijf ondanks de rellen die er in Hermanus waren."
"Skoon en netjiese dorp. Heerlik om daar te kuier. Mense vriendelik en behulpsaam."
"Rustige buurt en baie om te besigtig in die natuur en see. Sal enige tyd terugkeer!"
"Walvisboot is gekanselleer alhoewel die wind en weer vir 'n mens perfek lyk is dit blykbaar 'n ander storie op die oop see, so weet dit net."
"Hermanus was maar mos nog altyd 'n lekker wegbreekplekkie vir ons Kapenaars al van my jeugdae. Grottostrand is pragtig onderhou. Die volop fynbos was ook so mooi."
"Wynplaasrestaurante en Hermanus Pietersfontein Saterdag mark, asook plaaslike musiek in hawe maak besoeke interessant."
"Lieflik, gerieflik en hoogs aanbeveel as jy uit die gewoel van Hermanus self wil uitkom. Alle denkbare geriewe op jou voorstoep en 'n klipgooi van die hoof besienswaardighede van Hermanus."
"It is nice to walk near the sea. But if you want to do more or see more you must drive to Hermanus. 10 minutes drive."
"Hermanus is only better every year! Spring in Hermanus means whales, the sweet smell of fynbos in bloom and some amazing and highly inventive restaurants. What's there not to love!"
"Voelklip is baie stil en rustig en dis lekker oor dit nie in die middedorp is waar daar baie meer mense en lawaai is nie."