Geverifieerde Resensie
Hermanus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 2247 resensies.
"Baie nice vir nie te ver van see. Ek baie waarde het als van potte tot WiFi. Goeie diens en baie netjies."
"Sandbaai is 'n lieflike dorp naby Hermanus met al die winkels binne bereik. Die mense is vriendelik en ons het ons vakansie werklik geniet. "
"We loved the tranquillity of Sandbaai, yet having Hermanus and the mall just a short distance away. Perfect weekend getaway. "
"Hermanus is een mooie plaats waar veel te beleven valt. Een echt dorpsplein met veel terrassen. Van al de bezochte plaatsen heeft Hermanus ons erg verrast."
"Voorwaar 'n mooi en lekker plekkie om te bly. Mense baie vriendelik. Alle winkels en mediese behoeftes byderhand."
"Lekker naby die see en uit die gedruis van die middedorp. Maklik om te bereik. "
"There is no Mr Delivery or at least not one that we could pickup on our search."
"Perfekte plek vir enige van jou vereistes. Jy het die stilte wat jy verlang en kan binne 5 minute aan als kom wat jy nodig vanaf 'n inkopie punt.Go for it!"
"Hermanus is ‘n beeldskone kusdorp, die cliff paths staproete is ‘n moet, paar mooi strande, hordes lekker en goeie eetplekke, ongelooflike goeie wynplase met restaurante in die omgewing. Daar is ook ander oulike klein kusdorpies naby. ‘n Mens kan nie verkeerd gaan met ’n vakansie in die omgewing nie. Baie om te sien en te doen. "
"Daar is veel te sien in hierdie pragtige stukkie van die Wes-Kaap."
"As eerste keer besoekers het ons Hermanus 'n baie rustige, vriendelike vakansieplek gevind. Daar is taamlik baie om te doen en ons het verfris teruggekeer na die "hustle & bustle" van Kaapstad."
"Stapafstand van heerlike strande. Veilig. Naby sakegebied, maar ver genoeg om nie deel te wees van daaglikse "hustle and bustle"."