Geverifieerde Resensie
Hibiscus Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 3963 resensies.
"Vergelykend met ander plekke is Uvongo beslis bo aan ons gunsteling plekke om te besoek."
"Pasop vir die graswalle wat see toe lei. Dit kan enkels breek. Daar kan gerus gekyk word om die strandareas meer bereikbaar te maak."
"Surprisingly very pleasant stay with many restaurants to choose from in and around the area. Beach near our accommodation was clean and beautiful."
"Margate is 'n lekker lewendige dorpie vir vakansiegangers wat vreeslik goedkoop is in vergelyking met die ander vakansiedorpies."
"Maak Uvongo heeltemal troeteldiere-vriendelik en gee meer vrybeweging vir hulle en dat die waterpunte ook daar sal wees vir drinkplek en ook plekke waar hulle ook vry kan speel en hardloop en gelukkig kan wees en ook die eienaars van hulle, dan sal daar meer mense kom en vakansie hou met hulle viervoetkinders en dit net soos ons dit geniet, want jy stres nie oor hulle of oor die mense wat hulle moet oppas nie, so kan jy altyd by hulle wees. Om hulle gelukkig te sien maak alles die moeite werd."
"Bietjie teleurgesteld in die toestand van die dorp oor die algemeen, teenoor wat ek kon onthou."
"Dit is nie meer wat dit was nie. Die omgewing en strande is vuil en die paaie is vol gate."
"Very quiet - good for relaxing. Activities limited, but close to other towns on South Coast."
"Over the years it seems like Margate has deteriorated. Beaches are not as clean as before so we find ourselves driving further to clean and safe beaches."
"Ons was baie jare terug in Ramsgate en die meer by die Waffel House is teleurstellend en stink. Dink hulle moet daai riete uithaal en water laat loop sodat dit weer skoon en netjies kan wees met vissies wat daar swem terwyl jy eet want dis 'n aaklige reuk. Verder is als 100."
"We travelled to Ramsgate beach for swimming, to avoid any kind of gastric illness as we have been ill after swimming at Uvongo in the past."