Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hibiscus Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 3961 resensies.

Trafalgar, Hibiskuskus

Déjà Vu

"Beautiful and clean destination."

Sunwich Port, Hibiskuskus

Jacobs Cottage by the Ocean

"Die omgewing is baie stil met buurtwagte wat patrolleer en gedurende ons verblyf geensins tehore gekom van inbrake nie. 'n Mens voel baie veilig."

Ramsgate, Hibiskuskus

Club Cabana 15

"Love, love Ramsgate! My favourite beach destination!"

Uvongo, Hibiskuskus

39 Seascape Lodge

"Uvongo is baie lekker strand naby geleë aan alles en is wonderlik vir enige gesin oud of jonk."

Hibberdene, Hibiskuskus

Loumari

"Baie sentraal geleë tussen Ramsgate en Durban."

Ramsgate Beach, Hibiskuskus

Providence 7

"Skoon, netjies en nie beknop nie."

Lawrence Rocks, Hibiskuskus

Silhouette 3

"Goeie ligging. 'n Teleurstelling was al die rommel wat op die strand onder die bome gelê het. Marine Drive se pad na Ramsgate toe is vol slaggate."

Ramsgate Beach, Hibiskuskus

La Dique 2

"Baie skoon en veilig. Nog dele wat ongerep is waar die natuur waardeer kan word."

Hibberdene, Hibiskuskus

No. 10 See 2 Sea

"Hoofstrand vuil, vol papiere, sakke en leë bottels by sitplekke onder die bome."

Ramsgate Beach, Hibiskuskus

Hemingways

"Die paaie is ongelukkig vrot van slaggate."

Margate Beach, Hibiskuskus

201b Santorini

"As jy 'n warm klimaat soek is Margate die plek vir jou. Het vergeet hoe warm dit kan raak. Vir seker swembroek en plakkies weer."

Margate North Beach, Hibiskuskus

Lucien Sands 201

"Netjiese, skoon strand in vergelyking met Margatestrand."

Leisure Bay, Hibiskuskus

Tikkie Blou

"Pragtig, skoon gedurende feestyd met opsigtelike beveiliging wat jou as vakansieganger gemoedsrus gee."

Beacon Rocks, Hibiskuskus

Tweepalms

"Mooi skoon strande, skoon en veilige area."

Marina Beach, Hibiskuskus

Sherwood Forest

"Enjoyed the beach and the eating places. It is a fabulous place to be. "

Uvongo, Hibiskuskus

Sunset Beach 29

"Absolutely beautiful."

Ramsgate Beach, Hibiskuskus

Marine Retreat

"Die eerste dag wat ons strand toe was, was dit bietjie oorvol gewees in die afgemerkte areas om te swem. Waffle House is 'n treffer. Miskien nog 'n Waffle House oorweeg? Die strand was nogal vol sigaretstompies."

Marina Beach, Hibiskuskus

Marina Glen Holiday Resort No.26

"We love Marina Beach! Nice,calm private beach!"

Manaba Beach, Hibiskuskus

Arrilette Nr 5

"Dis die beste swemstrand en stel nooit teleur nie. Altyd lekker in Manaba!"

Manaba Beach, Hibiskuskus

Drie Palms Nr 4

"Quiet except for the fireworks that ruined an otherwise great location."

Leisure Bay, Hibiskuskus

Tikkie Blou

"Baie lekker en rustig, kort net ablusiegeriewe op kleiner strande. "

Blad
Blad 57 - Wys 1681 tot 1710

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang