Verified Reviews
Hoedspruit
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hoedspruit
Rated 4.6 out of 5 based on 287 reviews.
"Ek is gek oor Hoedspruit - rustige omgewing, mooi natuur, gawe mense en so kan ek aangaan. Hoedspruit sien my beslis weer. "
"Homey town with loads of spoils for the traveller. Surrounds have ample awesome places to visit."
"Hoedspruit offers lots both in the town and in the surroundings. a good hub for the area."
"Peaceful, friendly. little town with a variety of restaurants and tourist shops."
"Hoedspruit is a lovely place to stay if you want to visit the Kruger, but don't want to stay inside the park itself. The Phalaborwa and Orpen gates of the park are quite close to Hoedspruit."
"Ry bietjie rond en besoek Blydepoort en Mariepskop, met die Klaserie-waterval halfpad die berg op. Die uitsig is asemrowend."
"Fantastiese plekke om te besoek: 4x4 by Mariepskop op en af, Reptielpark, Jessica die seekoei ens."
"Hoedspruit is 'n wonderlike klein dorpie met alles wat 'n mens benodig. Wonderlike winkels en restaurante. Die natuurskoon in en om Hoedspruit is asemrowend met die Blyderivier Canyon die hoogtepunt."
"Ons was daar vir 2 dae, en dit was ver te min tyd. Die area het soveel om te bied, en dit is beslis 'n bestemming om te gaan besoek."
"Hoedspruit is 'n baie rustige dorp met alles wat jy nodig het om jou vakansie onvergeetlik te maak."
"Baie goeie plek om dag of twee te spandeer op pad na Krugerwildtuin. Heelwat te sien en te doen, goeie winkels as jy lus is vir bietjie aandenkings koop, kwekerye en padstalletjies met natuurlik ook die berge en veld."