Geverifieerde Resensie
Highlands Meander
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Highlands Meander bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1509 resensies.
Waterval Boven, Highlands Meander
Luilekker Guest House"Dit is klein verlate dorpie wat agteruit gegaan het en ek beveel niemand aan om die dorp te besoek nie."
"I would advise, if you are booking a stay at Stone Castle to rather use a high bakkie or some sort of 4x4 vehicle to navigate the gravel roads leading into and out of the estate as the gravel roads are bad and gets very muddy after some rain. Other than that, an awesome stay and worth the adventure. "
"Dit was my eerste ervaring met Dullstroom in geheel. Sal dit vir seker weer besoek."
"Very nice town with things to do: chocolate tasting, art shops and delicious waffles. We would recommend the whisky and gin tasting at Wild about Whisky, very informative and interesting. "
"Lekker en groot verskeidenheid eetplekke en baie interessante winkeltjies. Dit raak net soms te besig wanneer jy soos ons net rustigheid soek."
Machadodorp, Highlands Meander
Khaya Langa Guest House"Klein dorpie met 'n pragtige kerk gebou. Mooi uitsigte en redelik stil. Maar onversorgde paaie en ontvolking lei tot baie lee geboue en slaggat-paaie. Die roetes buiten die N4 om Machadadorp is vreeslik mooi met baie fotografie geleenthede."
"Pragtige dorpie. 'n Ompad vir die baie trokke sal 'n aanbeveling wees, want hulle doen afbreek aan die rustigheid van Dullstroom."
"Oulike dorpie met als wat mens nodig het om n dag in die opelug te geniet! "
"Small community that thrives to give you the best experience. Friendly and lots to do. "
"'n Wegbreekplekkie wat jy jou voete kan opsit en kan vergeet van die gewoel van die stadslewe, met baie vriendelike gesiggies wat jou verwelkom. "
"Lekker dorpie om te besoek en almal is baie vriendelik. Lekker kuier plekkies en mooi goedjies!"