Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Houtbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Houtbaai akkommodasie
135 lekke plekke om te bly
Willow Beach House is 'n pragtige huis met 3 slaapkamers op Long Beach se duine in Noordhoek. Dié moderne tuiste is...
Summer Holiday Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Constantia en is ideaal vir 'n gesinswegb...
Villa Coloniale Private Luxury Retreat
Villa Coloniale Private Luxury Retreat is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die Constantia-vallei. Die gastehu...
Avant-Garde is 'n unieke selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Noordhoek. Die villa is ideaal vir 'n wegbreek sa...
Noordhoek Beach Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in Noordhoek en is sowat 750 m vanaf die ...
Oak Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat in 'n doodloopstraat, in 'n rustige strandarea van Noordhoek, gele...
Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde... Lees meer