Geverifieerde Resensie
Jeffreys Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1352 resensies.
"Dit was nie so besig as wat ek gedink het dit gaan wees nie en die dorp is besonder netjies en skoon."
"Jeffreys Bay is a beautiful average town in size and walking along the beach felt safe even in the evening. Great holiday destination."
"Area is meer veilig as ander plekke in Port Elizabeth. Baie geriewe vir families."
"Jeffreysbaai het ons effe teleurgestel. Die infrastruktuur het soos in baie dele van ons land tekens van verwaarlosing getoon."
"Did not know that Jeffreys Bay is such a big beautiful area. Will definitely make a comeback visit and explore more."
"Well, the local municipality should do a little more on the state of the roads, but other than that all is well."
"Baie skoon area en vriendelike mense. Geen slaggate, en die mooiste strand. Heerlike restaurante en kuierplekke om aan te beveel, soos Die Walskipper en J-Bay Bru restaurante."
"Die dorp is baie skoon en die mense baie vriendelik. Paaie is in goeie toestand teenoor ander dorpe en stede wat ek al besoek het en in woon."
"Ons het 'n fantastiese tyd gehad - strandvis gevang en diepsee! Vinnigste paar dae, wens die horlosie kon stilstaan."
"Net onsettend besig in Desembermaande - paaie is soos spitsverkeer in die stad. Maar ander 11 maande van die jaar is dit beste waarde vir geld plek in die Oos Kaap! Baie strandareas, surf spots, eetplekkies om te geniet."
"Baie pragtige plek. Winkelsentrum het genoeg winkels. Dames het hulle op die pragtige strand geniet. Tyd in Jeffreysbaai was net te kort."