Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by meer as 2000 blyplekke wat gekies word op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend uitstekende resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Lys jou blyplek by ons!

Op soek na meer inligting om jou blyplek te lys?

Ons help graag.

Doen aansoek

Hoekom gaste ons kies

2 ure gelede
"Have used LekkeSlaap on various occasions, and they are definitely my first go-to when looking for accommodation."

- Molly S

2 ure gelede
"Baie goeie diens. Ek moes hulle skakel om die e-pos vir die betaling te stuur en dit het onmiddellik gebeur."

- Eduard R

14 ure gelede
"Ons gebruik LekkeSlaap al lank en vir al ons binnelandse reise. Sal so voortdoen. Dankie vir julle goeie diens!"

- Riette D

14 ure gelede
"Very helpful and friendly service, going the extra mile to make our booking comfortable and efficient."

- Bianca C

14 ure gelede
"Dankie vir goeie flunke diens. Ek is op hoogte gehou met elke stap van betaling, totdat ons ingeboek het."

- Francina A

18 ure gelede
"We have not used LekkeSlaap very often, but when we have, we have enjoyed it. We will certainly use it again."

- Steve B

22 ure gelede
"Baie goeie diens en LekkeSlaap het ons die heeltyd op hoogte gehou met 'n reisplan en wie ons sal ontmoet by die gastehuis."

- Alma E

22 ure gelede
"Dankie LekkeSlaap dat ons altyd op julle kan vertrou vir uitstekende akkommodasie. Ek sal geen ander besprekingsagent ooit gebruik nie."

- Elize G

22 ure gelede
"Ek sal Paradysie aanbeveel. Dis 'n lieflike plek waar jy kan rus en die natuur geniet. Ek sal definitief weer gaan kuier."

- Hulda Van Der Merwe V

2 dae gelede
"Ons sal altyd gebruikmaak van LekkeSlaap se dienste. Die feit dat die dienste in Afrikaans beskikbaar is, is 'n pluspunt."

- Jan En Hermien V

2 dae gelede
"Het al voorheen van julle dienste gebruik gemaak en sal weer in die toekoms. Baie behulpsame en vriendelike diens."

- Marie F

2 dae gelede
"Baie gerieflik om plek deur te bespreek, goeie kliëntediens en het 'n groot verskeidenheid plekke om van te kies."

- Christa K

2 dae gelede
"Very, very impressed with LekkeSlaap's service, friendliness, and follow-up at all times. I would definitely use this service again!"

- Elaine A

2 dae gelede
"Dis wonderlik om jou vakansie te beplan en te weet jy kry waarvoor jy gevra het, sonder moeite. Die betalingsmetodes is veilig en maklik."

- Elzabe M

3 dae gelede
"Fast and convenient! Easy when it comes to payment! This is the sixth time I've used them this year. Well done, LekkeSlaap!"

- Sharon V

3 dae gelede
"Altyd 'n plesier om julle te gebruik vir gemaklike en ordentlike verblyf. Goeie diens van julle gekry en hou so aan."

- Nico U

3 dae gelede
"LekkeSlaap bied uitstekende diens en pryse aan, maak nie saak waarheen jy wil reis nie, daar is opsies vir jou!"

- Jaco E

4 dae gelede
"Eenvoudige manier om vakansie te beplan. Vinnige reaksie op navrae. Vinnige en veilige betalingsmetode."

- Elzabe M

4 dae gelede
"Beste app vir jou akkommodasie soektog. Ek gebruik altyd LekkeSlaap en was nog nooit teleurgesteld nie. Dankie LekkeSlaap!"

- Juanita P

5 dae gelede
"Always helps us when we are traveling. Even when trying to book an overnight stay in a remote town on the same day. Thank you LekkeSlaap."

- Sharon G

5 dae gelede
"Sal weer van LekkeSlaap gebruikmaak. Baie maklik om te bespreek en die foto's van die plekke is baie akkuraat."

- Marietjie D

5 dae gelede
"Ek het per ongeluk my bespreking gekanselleer en hulle het my vinnig gehelp om dit reg te maak. Ek gebruik hulle altyd."

- Nadine D

5 dae gelede
"Baie dankie, het lekker gebly, netjies, veilig, en naby al die nodige winkels. Sal weer van julle gebruik maak."

- Lettie D

5 dae gelede
"Dis uiters gerieflik om besprekings te maak en daar is gewoonlik goeie terugvoer oor die beskikbaarheid van eenhede."

- June J

5 dae gelede
"Altyd eerste opsie vir verblyfsoektogte! Maklik en vinnig. Betaalstelsel eenvoudig en verbruikersvriendelik!"

- Christa V

5 dae gelede
"Hulle het moeite gedoen om ander verblyf te vind nadat die 1ste bespreking probleme ondervind het om ons te akkommodeer."

- Alta R

6 dae gelede
"Het al heelwat besprekings op LekkeSlaap gemaak en was nog nooit teleurgesteld nie. Gebruikersvriendelike webtuiste."

- Ilse J

6 dae gelede
"Ek doen al ons bespreekings deur LekkeSlaap vir ons maatskappy. Werklik 'n gemaklike manier om dit te doen."

- Sumia V

6 dae gelede
"Moes op kort kennisgewing verblyf soek. LekkeSlaap het dit moontlik gemaak om in 1 dag 'n mooi plek te kry vir die naweek."

- Nicola P

6 dae gelede
"Ek dink nie ek gaan enige ander besprekingstelsel gebruik nie. LekkeSlaap het alles wat ek nodig het, baie dankie."

- Rialette B

6 dae gelede
"Baie vriendelike diens ervaar en groot bereidwilligheid om altyd van hulp te wees. Baie dankie daarvoor."

- Ria V

6 dae gelede
"Die bespreking het glad en vinnig verloop soos altyd en Andrea antwoord altyd vinnig op enige navrae. Ons het lekker gebly deur LekkeSlaap!"

- Dalene D

7 dae gelede
"Uitstekende, vinnige diens en die verblyf is altyd presies soos wat dit geadverteer word. Hoogs aanbeveel vir almal."

- Donnita R

7 dae gelede
"Ek gebruik net LekkeSlaap en was nog nooit teleurgestel nie. Kry lekker afslag en geskenkbewyse. Julle bly net die beste. Dankie."

- Corrie V

7 dae gelede
"My stay was amazing. The apartment is wonderful. It's very clean and it's perfect for anybody wanting to be near the beach."

- Chad J

7 dae gelede
"I would recommend a friend to use LekkeSlaap for any future bookings and holiday experiences. Their service is outstanding."

- Brenda S

1 week gelede
"Very reliable platform for booking accommodation as you are never disappointed in the standard of the accommodation supplied."

- Denise H

1 week gelede
"Amazing bespreek al ons vakansies op LekkeSlaap. Love it So gerieflik en user-friendly, en kommunikasie puik."

- Dolina N

1 week gelede
"I love LekkeSlaap. The prices are great, places are good, and the agents respond fast as well. Love it."

- Elizabeth H

1 week gelede
"LekkeSlaap bly ons nr 1 verblyf webtuiste al vir jare, kan beslis aanbeveel, vriendelike agente en waarde vir geld."

- Elsabe E

Besoek ons met enige toestel

Laai ons selfoon-app af

LekkeSlaap is ten volle met jou selfoon versoenbaar. Laai die app van die App Store af.

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789