Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
995 lekke plekke om te bly
Die Grand Hotel bied gerieflike, sentraal geleë B&B-verblyf in Robertson, wat dit ideaal maak vir sakereisigers, va...
Vine Cottage @ On Poplars Lane is 20 km buite Montagu geleë en is perfek vir sakereisigers of gaste wat op soek is ...
Old Mill Lodge & Restaurant is op 'n volstruisplaas aan die voet van die Swartberge in Schoemanshoek. Verblyf is...
Vlettershof Guest House is in 'n ou gedeelte van Robertson en bied gerieflike gastehuis-verblyf wat 750 m vanaf die...
Schulteheim Hotel is in Uniondale en dateer uit 1832. Dit is onlangs opgeknap om die gebou tot sy eertydse glorie t...
Bella de Karoo is in die hartjie van die Groen Kalahari geleë, en bied gerieflike, luukse en bekostigbare verblyf. ...
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant is in Oudtshoorn, die streek wat welbekend is vir die volstruisplase, kun...
Aloeron @ Patatsfontein Stay bied luukse kampverblyf op 'n werkende plaas. Dit is in die skilderagtige Patatsfontei...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer