Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
995 lekke plekke om te bly
Oakron @ Patatsfontein Stay
Oakron @ Patatsfontein Stay bied glanskampverblyf aan 2 gaste op 'n werkende plaas in die prentjiemooi Patatsfontei...
The Little Gem is in 'n bekoorlike en troeteldiervriendelike selfsorgkothuis in Montagu-Wes, naby die middestad. Di...
Desert Wind Private Guest and Game Farm
Die Desert Wind Private Guest and Game Farm is in die Klein-Karoo tussen majestueuse berge, boomlose vlaktes en sko...
Alakhe Self-Catering is 'n huis in Oudtshoorn, Wes-Kaap wat ideaal vir gesinne of vriende is. Hierdie huis bied sl...
Oaksrest Vineyards is 'n werkende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein-Karoo. Camping @ Oaksrest Vineyards Gu...
Zia Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf aan die voet van die asemrowende Witzenberge in Wolseley. Dié kothuis w...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer