Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
996 lekke plekke om te bly
La Galleria Cottage Retreat is in McGregor, Wes-Kaap geleë. Dit bied gehalteverblyf wat perfek vir sakereisigers of...
Karoo Leeu House is op 'n plaas in Oudtshoorn en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat deur groenigheid omrin...
The Lemon and Olive Tree Cottages is knus tuinkothuise op die eienaar se perseel, maar gaste het toegang tot hul ei...
Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van di...
The Cottage is 'n bekoorlike, rustieke selfsorg-eenheid in die skilderagtige dorpie De Rust in die Klein-Karoo. Dit...
De Oude Yotclub is in Oudtshoorn, naby die KKNK-gronde geleë. Hierdie bekoorlike B&B bied gemak met 'n tikkie plaas...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer