Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
993 lekke plekke om te bly
Montagu Country Hotel is 'n Art Deco-juweel wat in 1875 vir die eerste keer sy deure oopgemaak het en is sedertdien...
The Soleta Cottage @ Buffelskloof Getaway
The Soleta Cottage @ Buffelskloof Getaway is 'n rustige toevlugsoord in die natuurskoon van Buffelskloof, langs die...
Barrydale Karoo - Boutique Hotel is op die gewilde Roete 62 geleë en is 'n lekker oornagplek vir moeë reisigers. ...
Wildflower Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Barrydale. Die kothuis kry sy naam v...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer