Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Roete 62
4.5/5

Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 2483 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 akkommodasie

991 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Olde Post Cottages is goed gemeubileerde selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in die middel van VanWykskop. D...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Volgenoeg Self Catering Cottage

Selfsorg in Oudtshoorn, OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Volgenoeg Selfsorg is 12 km buite Oudtshoorn geleë. Verblyf by Volgenoeg Farm word in 2 selfsorgeenhede gebied waa...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 369
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 369
per nag, vir 3 mense

Klein Karoo The Barn is 'n selfsorg-plaaskothuis 7 km vanaf die R62 in Buffelsdrift, Ladismith. Dit is die ideale o...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 369
per nag, vir 3 mense

Die Beloofde Land

Selfsorg in Suid-Kaap,  Suid-KaapKaapse Roete 62
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 295
per nag (plek vir 2)
30% af!

Die Beloofde Land

Selfsorg in Suid-Kaap, Suid-KaapKaapse Roete 62
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 295
per nag (plek vir 2)

Die Beloofde Land is op 'n plaas naby Uniondale geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Daar...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 295
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Ratelbosch Farm bied selfsorgverblyf vir 6 gaste in 'n ruim plaashuis op 'n familieplaas langs die R318 tussen De D...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)

Tierhoek House & Cottage

Selfsorg in Boland,  BolandKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag, vir 8 mense

Tierhoek House & Cottage

Selfsorg in Boland, BolandKaapse Roete 62
Vanaf
R 4 700
per nag, vir 8 mense

Tierhoek House & Cottage bied selfsorgverblyf op 'n organiese vrugteplaas aan die voet van die Langeberge naby Robe...

Swembad
Troeteldiere op versoek
WiFi
Braai
Swembad
Troeteldiere op versoek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag, vir 8 mense

D'Waenhuis

Selfsorg in Klein-Karoo,  Klein-KarooKaapse Roete 62
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense

D'Waenhuis

Selfsorg in Klein-Karoo, Klein-KarooKaapse Roete 62
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

D'Waenhuis is 'n lieflike selfsorg-gerestoureerde plaasgebou wat uit die laat 1800's dateer. Dit is aan die voet va...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

The River Siding is op 'n vrugte- en groenteplaas tussen Ceres en Wolseley, aan die rivieroewer omring deur berge. ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Gumtree Guest House is aan die oewer van die Grobbelaarsrivier geleë, met uitsigte oor die historiese hangbrug en d...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 680
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 680
per nag, vir 8 mense

Kandelaars Cottage is 'n selfsorg-plaashuis langs die R328, sowat 10 km van Oudtshoorn af op 'n volstruisplaas. Die...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Wildritte
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 680
per nag, vir 8 mense

“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang