Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Roete 62
4.5/5

Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 3515 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 akkommodasie

986 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Le Roux B&B

Gastehuis in Ladismith,  LadismithKaapse Roete 62
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie

Le Roux B&B

Gastehuis in Ladismith, LadismithKaapse Roete 62
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Le Roux B&B is in Ladismith geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenh...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

PurePlaas

Selfsorg in Volmoed,  VolmoedKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense

PurePlaas

Selfsorg in Volmoed, VolmoedKaapse Roete 62
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

PurePlaas is sowat 15 km vanaf Oudtshoorn en bied basiese selfsorgverblyf aan 2 gaste in die Klein-Karoo in 'n rust...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Summerwine is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis in Montagu en dit is perfek vir 2 gaste wat op soek is na 'n r...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense

2 Palms

Selfsorg in Worcester,  WorcesterKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 3 mense

2 Palms

Selfsorg in Worcester, WorcesterKaapse Roete 62
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 3 mense

2 Palms is 'n selfsorgwoonstel in Worcester wat die derde grootste stad in die Wes-Kaap is. Dit is die ideale plek ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 3 mense

Asher Stable Stay

Selfsorg in De Rust,  De RustKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense

Asher Stable Stay

Selfsorg in De Rust, De RustKaapse Roete 62
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Asher Stable Stay is op 'n voormalige perdeplaas aan die voet van die Swartberge, net 5,5 km vanaf die dorpie De Ru...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 170
per nag, vir 2 mense

360on62 Pale Chanting Cottage bied selfsorgverblyf met berguitsigte op 'n werkende plaas. Die plaas is net 7 km bui...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 170
per nag, vir 2 mense

Magnifik Montagu

Selfsorg in Montagu,  MontaguKaapse Roete 62
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 4 mense

Magnifik Montagu

Selfsorg in Montagu, MontaguKaapse Roete 62
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 4 mense

Magnifik Montagu is 'n pragtige plaashuis wat selfsorgverblyf op 'n vye-, pekanneut-, olyf- en vrugteplaas bied. Di...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Tanagra is 'n idilliese wyn- en gasteplaas in die McGregor-vallei wat aan gaste 'n egte plattelandse ervaring bied....

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 10 mense

The Vogue - Villa - Timeless Elegance se ou Kaapse boustyl van die vroeë 1900's bied 'n tydlose ervaring uit toente...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 10 mense

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Volgenoeg Self Catering Cottage

Selfsorg in Oudtshoorn, OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Volgenoeg Selfsorg is 12 km buite Oudtshoorn geleë. Verblyf by Volgenoeg Farm word in 2 selfsorgeenhede gebied waa...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang